Take a shot.....We're tying the knot!
Ons storie is eenvoudig, eerlik en mooi
Ons het mekkar gevind op 'n plek wat vir ons albei huis voel - tussen die klanke van skote en die rustigheid va die buitelewe. Dit was nie liefde met 'n dramatiese film-oomblik nie, maar liefde wat stadig gegroei het tussen lag, gesels en plattelandse avonture.
Ons gedeelde liefde vir skiet as 'n sport, die natuur en eenvoudige tye saam het 'n band gevorm wat net sterker geword het. Met elke dag, elke buitelug-middag en elke oomblik saam, het ons geweet:
Ons is mekaar se tuiste.
Nou begin ons 'n nuwe hoofstuk - en ons is so dankbaar dat jy deel daarvan gaan wees.
laat weet ons of Jy gaan kom
Ons wil graag ons spesiale dag saam jou deel
VERBLYF
Dalrene Gaste Lodge
Wolmaransstad

GALLERY


FOTO GALLERY
Hier is solank 'n paar van ons verlowings-SHOOT, meer fotos sal volg na ons troue
BELANGRIKE VRAE
Ons weet almal het baie vrae, hier is ons antwoorde
GESKENKELYS

KONTAK ONS
Built with systeme.io.

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit. Autem dolore, alias, numquam enim ab voluptate id quam harum ducimus cupiditate similique quisquam et deserunt, recusandae.
GET OUR GUIDE
We HATE spam. Your email address is 100% secure