
VENUE
WHERE IT ALL HAPPENS
Ons groot dag vind plaas by Leeuwfontein Lodge — ’n rustige lodge in die hart van die natuur, perfek vir ’n intieme viering en ’n bietjie plattelandse sjarme.
PAD AANWYSINGS | DIRECTIONS
📍 Koördinate
Leeuwfontein Lodge:
-27.144528° 26.101622°
Leeuwfontein Ingang:
-27.137855° 26.115249°
Click op die kaart onder om na Google Maps te gaan.
TEERPAAIE AFDRAAIE
📍 Koördinate
Witpoort pad:
-27.161426° 26.132236°
Wolmaransstad pad:
-27.090378° 26.086893°
HOE OM DAAR TE KOM / HOW TO GET THERE
15.7 km buite Wolmaransstad, draai regs na Witpoort
(links vanaf Klerksdorp se kant)
Ry 6.1 km grondpad tot by die Lodge se ingang
Hou asseblief dop vir die Leeuwfontein Lodge-borde langs die pad.
GOED OM TE WEET / GOOD TO KNOW
Grondpad-ry — ry gerus stadig
Laaste skoot voor die lodge: sein kan beperk wees
Laat weet as jy vasdraai — ons help graag
Click op die kaart om na Google Maps te gaan/ Click on the Map to go to Google Maps