
VERBLYF
Vir gaste wat verblyf benodig, beveel ons Dalrene Guest Lodge aan —
’n rustige, netjiese lodge naby die trou-venue.
(click op die koördinate vir Google Maps en kontaknommers om te kontak)
- DALRENE GUEST LODGE -
Kontak & Besprekings
LIGGING
KONTAK NOMMER
EMAIL ADRES
ANDER VERBLYF OPSIES
- JARINA GUEST LODGE -
LIGGING
KONTAK NOMMER
WEBSITE
- GEEL HUIS B&B-
LIGGING
KONTAK NOMMER
EMAIL ADRES
- BONA BONA -
LIGGING
KONTAK NOMMER
EMAIL ADRES
BELANGRIK OM TE WEET
Verblyf is op eie koste
Gebruik asseblief jul name en die trou-datum wanneer julle bespreek
Indien julle hulp nodig het, kontak ons gerus
Ons stel voor dat gaste vroegtydig bespreek,
aangesien beskikbaarheid beperk kan wees.