
BELANGRIKE VRAE
Ons weet almal het baie vrae, hier is 'n paar antwoorde op julle vrae:
Kinders
Om ons dag intiem en goed georganiseer te hou, kan ons op die dag net dié kleintjies verwelkom wat vooraf genooi is.
Dankie dat julle help om ons dag spesiaal te hou.
Kleredrag / Dress Code
Comfort is key.
Trek gemaklik, netjies en stylvol aan.
Dames word aangeraai om plat skoene te dra, aangesien ons van die kerk na die saal gaan stap.
Tyd & Punctuality
Comfort is key.
Trek gemaklik, netjies en stylvol aan.
Dames word aangeraai om plat skoene te dra, aangesien ons van die kerk na die saal gaan stap.
Parkering
Parkering sal by die venue beskikbaar wees.
Volg asseblief die aanwysings op die dag.
Weer & Buitelewe
Die dag sal gedeeltelik buite plaasvind.
Bring gerus iets saam vir son of koeler weer — nature-friendly and relaxed.
Nog Vrae
Indien jy onseker is oor iets:
Pick your shot & ask us directly
Ons help graag.